Prestasies

Home
Administrasie/Algemeen
Belangrike Datums
Busse
Kultuur en Sosiaal
Onderrig
Prestasies
Spesiale Onderwys
Sport
Jim van Tonder/Oppiebult
Downloads

 

Hoofleiers 2009

Verteenwoordigende Leerlingraad Koshuis

Fanyana Madi (Hoofseun),  Nokotula Nkosi (Hoofdogter), Siyabonga Zwane (O/Hoofseun), Trudie van Eeden (O/Hoofdogter)

Verteenwoordigende Leerlingraad Skool

Jonathan Aylward (Hoofseun),  Gwendoline Ungerer (Hoofdogter),  Siyabonga Zwane (O/Hoofseun),  Promise Maseko (O/Hoofdogter), Fanyana Madi  (O/Hoofseun)

 

Graag wil ons die volgende leerders geluk wens met hul besonderse prestasies!

 

Hoofleiers 2009

Hierdie atlete is gekies om aan die S.A. kampioenskappe te Paarl deel te neem.

Nicolene Theron, Jacolien van Zyl, Promise Maziya, Sandile Mposula, Vincent Anderson, Ndoduzo Nkambule, Siyabonga Dlamini, Mandla Mola, Pierre Smith, Vian van der Linde, Zanele Mthombeni, Richard Louw, Bennie de Bruyn, Sipamandla Magubane, Thomas Mola, Ruan Botha.

 

Hierdie atlete het tydens die Interskole Atletiek vir spesiale skole te Hoërskool Hoogenhout goue medaljes verwerf.

 

Zinhle Motha, Promise Maziya, Gwendoline Ungerer, Nicolene Whelan, Vicky van Jaarsveld, Zweli Mnisi, Mxolisi Mtambama, Sifundu Masanga, Sandile Mposula, Sibusiso Masuku, Paul Motau, Stefan Botha, Mandla Mola, Vincent Anderson, Pierre Smith, Siyabonga Dlamini, Jean Pierre du Toit, Afwesig: Jacolien van Zyl, V Magwagwa.

Die volgende leerlinge het trofees verwerf:

Siyabonga Dlamini - Beste Senior Baan Atleet, Vincent Anderson - Beste Junior Veld Atleet, Zinhle Motha - Junior Victrix Laudorum.

 

Vincent Anderson en Vian van der Linde het goue medaljes behaal tydens die Suid-Afrikaanse Atletiek kampioenskape te Paarl Maart 2011.

 

Hoofleiers 2009

"Superkids" is 'n toekenning wat enige leerder in die skool kan ontvang vir toewyding, hulpvaardigheid en uitstekende gedrag. Die toekenning word kwartaalliks gemaak. Aan die einde van die eerste, tweede en derde kwartale.

 

'n Leerlinge uit elk van die volgende afdelings word aangewys:    

      

           'n Seun of dogter by die skool - uit die junior vlak 3 leerlinge

           'n Seun of dogter by die skool - uit die juniur O1 en O2 leerlinge

           'n Seun of dogter by die skool - uit die senior leerlinge

           'n Seun en dogter by die koshuis

           'n Verteenwoordigende Leerlingraadslid - VLR

         

Eerste Kwartaal 2011 Tweede Kwartaal 2011
Fanyana Madi (Koshuis-Seun);  Jonathan Aylward (VLR-Lid); Nokotula Nkosi (Skool-Senior); Trudie van Eeden (Koshuis-Dogter); Ncusa Mamba (Skool-Junior); Zinhle Motha (Vlak 3) Gwendoline Ungerer (VLR-Lid);  Giam Diamond (Skool-Senior); Andre Willemse (Skool-Junior); Fanyana Madi (Koshuis-Seun); Knowledge Sibanyoni(Vlak 3); Trudie van Eeden (Koshuis-Dogter)
Derde Kwartaal 2009
Teddy Jiyane (Skool-Senior); André Griffin (Vlak 3); Julie-Rose Burrel (VLR-Lid);  Rozan Pretorius (Skool-Junior); Xolani Shongwe (Koshuis-Seun);  Bianca van Vollenstee (Koshuis-Dogter)

                    

 

 

 

 

Hoofleiers 2009

Heinrich Pfeil, Simphiwe Nkhuta, Phakiso Tshotetsi, Prince Compi, Sanele Ntombeni, Thabiso Mhlanga (afwesig).

 

Hierdie seuns is gekies tot die LSOB Pumaspan wat Mpumalanga gaan verteenwoordig.

 

 

 

Hoofleiers 2009

O/15 Rugbyspan:    Charles Mnisi, Charlton Fineth, JP Smith, Mpho Tshabalala, Thabo Skosana, Thembinkosi Sithole, Michael Winterbach, Hansie Oosthuizen, Banele Maziya, Freddie Gates, Nakedi Shongwe, Dyllon Brown, Bradley makanya, Thabang Mnisi, Jeffrey Mabelani, Nicky Venter, Reserwes: Sibusiso Dhlanga, Lebohang Tsubane, Oscar Kapot, Angelo Aciolla.

Afrigers:  Mnr. P Rosslee en Mnr. L Cilliers.

2de Rugbyspan:   Charl Mostert, Goodwill Nkala, Marchandt Mynhart, Owen Hirst, Vian van der Linde, Marnu Lessingh, Nhlanhla Masina, Sifiso Zikalala, Pieter Oosthuizen, Vusi Mahlangu, Siyabonga Dlamini, Fanyana Madi, Mthokozisi Mashabane, Lawrence Tsotetsi, Yanga Mngqibisa, Vusi Mnguni, Gift Avontuur, Mongezi Tshabalala, Riaan Niewenhuizen, Mpumi Mtsweni, Ferdi Buskes, Mandla Molla, Freddy Nkambule, Siyabonga Zwane.

Afrigters:  Mnr. H Roux en Mnr. N Bornman.

Hierdie span het ook verder deurgedring na die eindstryd van Noordvaal Kompetisie, wat die verste deelname in die LSOB liga is.

 

 

 

Hoofleiers 2009

 

Die O/15 Netbalspan was die wenners in hul liga.

Promise Maziya, Anele Shongwe, Valencia Magagula, Phindile Mnisi, Nosipho Mahote, Trudy Sibiya, Forsey Masemula, Jacoline van Zyl.

Die Oop B-Netbalspan was die wenners in hul liga.

Ayanda Tshabalala, Michelle Madonsela, Gwendoline Ungerer, Yvonne Mbona, Bongiwe Thela, Chanel Strydom, Jorika van Eeden.

 

 

 

Hoofleiers 2009

 

 

Masechaba Mbatsane en Nokuthula Nkosi is vir die Mpumalanga Netbalspan gekies,

en het tydens die Junie vakansie aan die SA toernooi in Rustenburg deelgeneem.

 

 

 

Hoofleiers 2009

Lydia van Vollensteen het deelgeneem aan die 1ste rondte van die Mpumalanga Jeugskou

te Morgenzon op 26 Mei in die Kulinêre Kunste afdeling, en het die !ste plek verwerf met 81%.

Tydens hierdie kompetisie moet daar gekook en gedek word volgens 'n spesifieke tema.

 

 

 

 

Hoofleiers 2009

Hierdie seuns is as spelers gekies vir die nasionale krieket week, wie die wenners was van die Pro-20's.

Hulle was deel van die span wat 2 uit 3 50 overs wedstryde gewen het.

 

Andries Bosman en Siphamandla Gwebu

 

 

 

Hoofleiers 2009

 

Benedict Khumalo is as 2010 se Skolier van die Jaar aangewys.

 

 

Hoofleiers 2009

 

Die volgende leerlinge het deelgeneem aan die Eisteddfod in Bedfordview by Elandsparkskool.  Hulle het hul baie goed van hul taak gekwyt en uitmuntend presteer.

 

Promise Maseko

 

Gladness Mtunzi

 

Mduduzi Mthombeni

 

Nokuthula Nkosi

 

Brian Malibe

 

Mduduzi Mtsweni

Koor - 96% Trofeewenners

Kontakbesonderhede/Contact details:

                                                Adres: Jim van Tonderskool                                             Tel:    017 647 5987
                                                           H/v Festenstein & Stutterheimstrate                      Faks:  017 647 5988
                                                           BETHAL                                                             

                                                          Privaatsak X1007
                                                           BETHAL, 2310

                                                Epos:  jimvantonderskool@worldonline.co.za
                                               
URL:   http://www.jimvantonder.co.za